)

Hoërskool Punt-hokkie vs Hoërskool Sentraal en Langenhoven

Die seuns- en dogtershokkiespanne van Hoërskool Punt het verlede Vrydag en Saterdag in Riversdal teen die spanne van Hoërskool Sentraal en Hoêrskool Langenhoven te staan gekom.

o/14A Dogters wen HS Langenhoven 2-0
o/14A Seuns wen HS Langenhoven 5-0
o/16A Dogters wen HS Langenhoven 2-1
o/16A Dogters wen HS Sentraal 1-0
o/16B Dogters verloor 0-2 teen HS Langenhoven
o/16A Seuns wen HS Langenhoven 2-0
o/16A Seuns wen HS Sentraal 4-0
o/18A Dogters gelykop teen HS Langenhoven 0-0
o/18A Dogters wen HS Sentraal 3-0
o/18B Dogters wen HS Langenhoven 1-0
o/18A Seuns wen HS Langenhoven 1-0
o/18A Seuns gelykop teen HS Sentraal 1-1

Foto: Agter: Andrea Kommer, Abigail Figland, Kayla Duthie, Hanzelle van Staden, Jana Relihan, Claire Pretorius, Janade Shaw en Christelee Delport

Middel: Lené van der Gryp en Minette van Zyl

Voor: Carlene Muller en Elri Venter

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal