Die rugbyspanne van Hoërskool Punt , Mosselbaai, het die afgelope Saterdag teen die spanne van Hoërskool Montagu, in Mosselbaai te staan gekom en uitstekend gevaar:
o/14 wen 43-12
o/15 wen 53-8
o/16 verloor
2des wen 34-12
1stes wen 28-26
Man van die wedstryd:
o/14A: Ivan Els
o/15A: Diaan Grundlingh
o/16A: Kyle Wienand
2de span: Joshua Bernardo
Foto: Reece Taljaard, skrumskake,l druk sy drie Met Douw Steyn, slot, wat hom ondersteun.