)

Hoërskool Punt Grammadoela-konsert

Hoërskool Punt van Mosselbaai se Gorries, het op Maandag, 14 Januarie, hul Grammadoela-konsert in die skoolsaal opgevoer. Onder die puik leiding van Me. Karen van den Berg (Graad 8-graadhoof) en haar Gr 8-voogonderwysers en prefekte, het hierdie Gorries hul beste gelewer en gesorg vir hoendervleis-oomblikke.

Die teks is deur Me. Wourie Delport (Drama-onderwyseres) geskryf. ‘n Baie prettige produksie waarin die Gorries van klippe tot ‘n waterval uitgebeeld het.

‘n Baie suksesvolle Gorrie-week het tot ‘n einde gekom en die “kleintjies” het gejuig na die aankondiging dat hul nou maar skoene mag dra!!!!

Baie dankie aan Me. Van den Berg en haar span vir ‘n week van harde werk om hierdie nuwe leerders ware “Visse” te maak.

Gorries, Hoërskool Punt verwelkom julle met ope arms in die “Vistenk”.

Foto bo: Sameer Matthews, Mnr Lance van Niekerk (GR 8-voogonderwyser), Thomas Barker, Teagan van Niekerk en Ian Pautz.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal