)

2018 Kwagga top matrieks by Leeuwenhof

Hoƫrskool Outeniqua in George is baie trots daarop dat twee van hul matriekleerders weer na die premierswoning, Leeuwenhof, in Kaapstad genooi is.

Nina Augustyn is vanjaar op die Wes-Kaap se merietelys met ā€˜n persentasie van 95,0% en het 8 onderskeidings behaal. Sy is ook HoĆ«rskool Outeniqua se Dux-leerder van 2018.

Nina is ook vereer as die Eden en Sentraal Karoo distrik se Dux-leerder. Sy gaan vanjaar studeer aan die Noordwes Universiteit.

Elma Lamprecht is by die spoggeleentheid aangewys as die top presteerder in die Wes-Kaap in Rekenaar Toepassings Tegnologie (RTT).

Die Kwaggas is besonder trots op diƩ twee uitstaande matriek prestasies en wens die leerders alle voorspoed toe met hul toekoms.

(Foto) Hier is Elma Lamprecht (links) met die Skoolhoof, Mnr Christo Vorster, en Nina Augustyn (regs), waar hulle op 10 Januarie by die premierswoning geluk gewens is.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal