)

Hoërskool Punt skaakspelers na Eden-skaakproewe

Vyf van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het gekwalifiseer om aan die Eden-skaakproewe deel te neem. Leigh Carolus het baie sterk kompetisie in die o/20-afdeling gehad maar het steeds 3 van haar 4 wedstryde gewen.

Stefan Coetzer het 2 van sy 4 wedstryde gewen en Ruchen October en Louw Pienaar het elk 1 wedstryd gewen.

Die volgende proewe word in die tweede kwartaal gespeel.

(Foto:) Vlnr: Louw Pienaar, Leigh Carolus, Stefan Coetzer en Ruchen October.

Afwesig: Brandon Kiewietz (kon ongelukkig nie in Calitzdorp speel nie).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal