Lucia Pauw
Op 2 Augustus het Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die finale rondte
van die ATKV Redenaars by ATKV Goudini deelgeneem. Sy is as die 5de beste spreker
in Suid-Afrika, in die afdeling Graad 10-12 Huistaal Onvoorbereid, aangewys. Punt is baie
trots op hierdie uitstekende prestasie wat Lucia behaal het.