)

HOËRSKOOL PUNT: ESKOM WETENSKAP EKSPO

Vlnr: Chloe Naidoo, Nabeelah Domingo, Wentzel Pauw, Serett Kruger, Carolyn Rheeder, Rachel Corkill, Lunje Mengezeleli, Megan Bailey en Anna-Marie Adreani.

Hoërskool Punt het omtrent stof in almal se oë geskop tydens die Eskom Wetenskap Ekspo! Die

skool het 5 projekte ingeskryf wat baie goed ontvang is.

 

Uitslae Punt-leerders:

 

Lunje Mengezeleli – Brons

Nabeelah Domingo – Silver

Chloë Naidoo – Silver

Rachel Corkill – Goud

Anna-Marie Adreani – Goud

Megan Bailey – Goud

Serett Kruger – Goud

Wentzel Pauw – Goud

Carolyn Rheeder – Goud

 

Spesiale toekennings:

 

Boekprys vir die beste onderhoud:  Rachel Corkill en  Carolyn Rheeder

Eskom beste Dames Projek vir 2019:  Anna-Marie Adreani en Megan Bailey

Gratis lidmaatskap tot die  Garden Route Botanical Gardens:  Anna-Marie Adreani en  Megan Bailey

Beste waterprojek : 3de plek: Anna-Marie Adreani en Megan Bailey

 

Anna-Marie Adreani, Megan Bailey en Lunje Mengezeleli. is deur na die Nasionale Rondte (ISF) wat

vanaf 24- 27 September in Johannesburg gehou sal word.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal