Agter vlnr: Lodewyk Le Grange, Herman Knoetse en Divan Oosthuizen
Voor vlnr: Pieter van Zyl, Jandri Snyders, Anika Snyders, Damian Smith en Landrè Cope
Op 8 Oktober het 10 Tweekamp-atlete van Hoërskool Punt aan die Eden Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem.
Vir 9 van hierdie atlete was dit ‘n eerste ooit! Damian Smith het aan die begin van die jaar ‘n goue medalje op die SA Kampioenskappe verower.
Die volgende 8 atlete is in die Eden-span opgeneem:
A-Span: Damian Smith, Jandri Snyders, Herman Knoetze en Landre Cope
B-Span: Lodewyk le Grange en Divan Oosthuizen
C-Span: Pieter van Zyl en Anika Snyders
Hierdie leerders is almal lewensredders en meeste van hulle word afgerig deur Rudie Boer en Wouter Pretorius.
Baie geluk!