Vlnr: Brandon Warwick, Rohan Smith, Chrizé Boonzaaier en Kirsten James.
Baie geluk aan Hoërskool Brackenfell se hoofleiers vir 2020:
Onderhoofseun – Branden Warwick
Hoofseun – Rohan Smith
Hoofmeisie – Chrizé Boonzaier
Onderhoofmeisie – Kirsten James
Geluk ook aan al die ander leerders wat verkies is tot die Seniorraad.