)

Hoërskool Punt-atlete presteer tydens Cradock Top 10 Atletiekbyeenkoms

Anika Beukes

 Agtien Atlete van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan die Tams, BestMed Madibaz Top10 byeenkoms in Cradock deelgeneem. Die atlete van Punt het 22 medaljes verower (5 Goud, 8 Silwer en 9 Brons).

Punt se beste alteet vir die dag was Anika Beukes (Dogters o/15), wat altesaam 1648 ASA Punte in die 100m (12,62) asook 200m (26.53), verower het. Ander uitslae wat uitgestaan het was Lee Wildemans (Seuns o/14) in die 400m (54.70), Jandri Snyders (Dogters o/15) in die 800m (2:29.09) asook 1500m (5:28.20), Johane de Jager (Dogters o/14) 90m Hekkies (15.75) en Jonique Erasmus (Dogters o/17) in die 100m (13.31).

Punt het ‘n baie jong span ingeskryf waarvan slegs 5 van die atlete 16 en ouer was.

Hoërskool Punt het algeheel 10de geëindig uit ‘n total van 80 spanne. Hulle het slegs 972 ASA Punte benodig vir die eerste plek.

Uitstekend, Punt!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal