Hoërskool Punt, Mosselbaai se graad 12 Geografie-klas van Mnr. Q. D’Elboux het by Starlite Aviation gaan besoek aflê.
Dit was vir ons leerders ‘n baie interessante dag en hulle het geweldig baie geleer. ‘n Baie groot dankie aan Me. Margy Wiggett (Client Liaison Officer: Starlite Aviation Training Academy (Pty) Ltd) en personeel.
Foto: Michael Frost (Hoofseun)