)

PUNT INTERSKOLE: Hoërskool Punt vs Langenhoven Gimnasium

Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Punt, Mosselbaai, en Langenhoven Gimnasium (Oudtshoorn) vind op Saterdag, 3 Augustus, op die Van Riebeeck Stadion plaas.

Die aanloop tot die interskole begin reeds Donderdag, 1 Augustus om 18:00, met die Big Brag wat in die skoolsaal sal plaasvind. Daarna (20:30) is die gebruiklike aanskakel van die ligte wat die versierde vensters sal vertoon. Dit is altyd ‘n pragtige gesig en beslis die moeite werd om te sien.

Op Vrydag, 2 Augustus om 11:30, vind die Mini Brag by die Van Riebeeck Stadion plaas. Na die verrigtinge is daar baie pret en plesier wanneer die Prefekte, Gr 12-leerders en onderwysers teen mekaar netbal speel.

Almal is welkom om hierdie aktiwiteite by te woon!

Wees deel van Hoërskool Punt en maak “local lekker”.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal