)

Erries dogtershokkie uitstekend in Mpumalanga uitspele

Vier van Hoƫrskool Ermelo se dogters-hokkiespanne het Saterdag in die snerpende koue kragte gemeet met gedugte teenstanders tydens die Mpumalanga uitspele. EHS se o/14A-, o/15A-, o/16A- en die Calstar eerstespan het almal in die kwarteindrondtes gespeel.

Die o/14A’s het HoĆ«rskool Middelburg die stryd aangesĆŖ in ā€˜n baie harde wedstryd. Hierdie jong span het pragtige hokkie gespeel, maar verloor ongelukkig 2-0 toe Middelburg in die laaste 10 minute doele aanteken.

Die o/15A-span het aanskoulike hokkie gespeel en elke speler het haar bes vir haar span gegee met een doel voor oƫ: om eenheid na te streef. In die kwartfinaal speel hierdie span teen Hoƫrskool Standerton en wen 7-0. In die semifinaal speel die span teen Hoƫrskool Middelburg en wen 9-1.

Die o/16A-span het sonder twee van hulle staatmakers daarin geslaag om HoĆ«rskool Standerton in ā€˜n besondere wedstryd in die kwartfinaal 2- 0 te wen. In die semifinaal speel hulle teen hoĆ«rskool Volksrust gelykop met twee doele elk. Die wenners word bepaal deur ā€œ8 secondsā€ wat plaasvind. Ongelukkig verloor die o/16A’s 4 -1.

Die HoĆ«rskool Ermelo Calstar eerstespan dogtershokkie speel in die kwartfinaal teen Ligbron. Die twee spanne speel gelykop met een doel elk en ā€œ8 secondsā€ vind plaas. Hiermee wen die Erries 4 – 1. In die semifinaal speel die span teen HTS Witbank en wen 3 – 1.

Twee van die Erries se spanne speel volgende naweek 27 Julie in die Mpumalanga-finaal.

Baie geluk aan al die dogters.

EHS is besonder trots op julle!

Foto bo: Carla Ferreira in aksie met AnzƩ Mentz in die agtergrond

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal