)

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro – Hoërskool Upington skitter

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro. Die afgelope naweek het 5 trotse Uppies en 3 opkomende Botsels van 2026 hul talente ten toon gestel by die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro in Kimberley. Met vasberadenheid, spanwerk en ’n ware Uppie-gees het hulle die skool se naam hoog gehou en uitstekende resultate behaal.

Ons harte klop vol trots – nie net oor die plekke wat julle verower het nie, maar oor die manier waarop julle mekaar ondersteun en die Uppie-waardes uitleef. Dit is vir ons ’n vreugde om die nuwe Botsels van 2026 amptelik te verwelkom. Julle is reeds deel van die familie, en julle het gewys dat die toekoms blink is! 🌟

Uitslae:

  • 🍊 Arno Boshoff (O/19 Seuns) – 6de
  • 🍊 Charlotte Mathewson (O/17 Dogters) – 3de
  • 🍊 Mieke Boshoff (O/17 Dogters) – 4de
  • 🍊 Marinè Pretorius (O/17 Dogters) – 5de
  • 🍊 Altus Hanekom (O/17 Seuns) – 7de
  • 🍊 Gea March (O/15 Dogters) – 🥇 1ste
  • 🍊 Mienke Pretorius (O/15 Dogters) – 6de
  • 🍊 Destheonique Julies (O/15 Dogters) – 7de

Uppies, julle het nie net medaljes en plekke gewen nie – julle het harte gewen. Julle toewyding, sportmanskap en glimlagte maak ons ongelooflik trots. Hou aan om die oranje vlam te laat brand, want saam bou ons ’n nalatenskap van uitnemendheid!

Lees meer uitstaande skoleprestasies hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal