)

Skole Skietliga 1 Hotazel – Hoërskool Upington vaar uitstekend

Skole Skietliga 1 Hotazel. 🎯 Hoërskool Upington Skietspan skitter in Hotazel!

Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het. Hulle het nie net uitstekend gevaar nie, maar ook Hoërskool Upington se naam met trots hoog gehou. Uppies is ongelooflik trots op elkeen van julle – hou so aan en gaan van krag tot krag!

Individuele Prestasies:

  • Johan Serfontein – Veergeweer 10m Staan: 1ste plek | Veergeweer o.21 Drieposisie: 1ste plek
  • Annika Greyvenstein – Sporter 10m Staan: 1ste plek | Sporter o.21 Drieposisie: 1ste plek
  • Nelmari Maass – Rapid Fire: 3de plek | o.16 Pistool: 1ste plek
  • Jade Snyders – Veergeweer 10m Staan: 2de plek | Veergeweer o.16 Drieposisie: 2de plek
  • Amme-Lee Cloet – o.21 Veergeweer Drieposisie: 2de plek | o.21 Veergeweer 10m Staan: 2de plek
  • Clariza Swart – Rapid Fire: 2de plek | o.16 Pistool: 2de plek
  • Carla Hanekom – Veergeweer 10m Staan: 2de plek
  • Anika Blom – Sporter 10m Staan: 3de plek | Sporter o.16 Drieposisie: 3de plek

🌟 Julle toewyding, harde werk en vasberadenheid inspireer ons almal. Ons sien uit na nog vele oorwinnings en prestasies wat voorlê!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal