)
Skole Skietliga 1 Hotazel – Hoërskool Upington vaar uitstekend

Skole Skietliga 1 Hotazel. 🎯 Hoërskool Upington Skietspan skitter in Hotazel! Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het.…