)
Eduard en Amber van Worcester Gimnasium praat met skool

Eduard Klüsman (Hoofseun) en Amber du Plessis (Hoofdogter)

Hoër Meisieskool Paarl presteer by Oppie Tong Af

Baie geluk aan ons HS en LS redenaars en public speaking wat gister uitstekend by Oppie Tong Af 2020, gevaar het. Ons hou duim vas vir vandag se deelnemers: Annemay…

Hoër Meisieskool Paarl: Oppie Tong Af

Oppie Tong Af 2020Alhoewel die inperking ons liggame by die huis hou, beteken dit nie ons stemme moet ook stil word nie. Die organiseerders van die Redenaarskompetisie, Oppie Tong Af,…

Hoër Meisieskool Paarl doen Paarl FM opleiding

Hoër Meisieskool Paarl leerders, Anika le Roux, Emma Rautenbach en Abigail le Roux, is lede van Paarl JTC wat deel is van die Paarl FM opleiding. Hulle gaan binnekort van…

Paarl Gimnasium lewer wenners op: Jean de Villiers

Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Paarl Gimnasium is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het in die…

Hoër Meisieskool Paarl 1ste dag 2020

Dear Girls’ High/ Liewe Girls’ High Aangeheg is ‘n foto van die eerste dag van die eerste kwartaal 2020. Vandag sou die eerste dag van die tweede kwartaal wees, maar…

Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand

HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers…

Paarl Boys’ High Bowtie Friday

(Photo supplied) All matrics and male staff members have brought back the tradition of wearing bowties. From 2020 onwards bowties will be worn on Fridays. #boishaai #boishaai1868

Hoër Meisieskool Paarl presteer by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch

Middelafstanders van Hoër Meisieskool Paarl, het goed gevaar by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch. Daniela Viljoen 1ste D 0.13 Aninka Ferreira 2de D 0.17 Isabella Kruger 1ste D 0.15 Baie…

Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne skitter by ATKV Debatskompetisie

Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne vaar uitstekend by die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie Vyf senior en drie junior spanne het deelgeneem. #debat #girlshighmagic #paarlgirlshigh

HOËR JONGENSKOOL STYLE EVENT 2020

Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied. Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid  is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai…

Paarl Girl’s High learners re-present SA Action Netball

Kaylin Mostert (gr.11), Kyla Dames and Emma Swan (gr.9) has been selected to re-present South Africa’s Action Netball at the JUNIOR WORLD SERIES TOURNAMENT, 4 – 11 July 2020 in…

Hoër Jongenskool Paarl Krieket-afrigting

Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Johann Louw as hul nuwe hoof van krieketafrigting. Johann was 19 jaar betrokke by professionele krieket, het 15 jaar professioneel gespeel in SA, Engeland, Indië en…

Hoër Meisieskool Paarl Skaak

Mila Ferreira vam Hoër Meisieskool Paarl, het van 3 tot 8 Januarie aan die SA Junoir skaakkampioenskappe deelgeneem as deel van die o.14 A WP span. Hul span het ‘n…

Paarl Girls’ High Class Leaders

Grade 9: Emma Krige, Anriëtte Botha, Nicole Stander and Milcah Visser Congratulations to the Class Leaders for the first semester of 2020! Grade 8: will be chosen later

Hoër Meisieskool Paarl Interhuis Atletiek

Tydens Hoër Meisieskool Paarl se Interhuis-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Atletiekbeker verower en die Groenspan het die Geesbeker ontvang. Die Senior Victrix Ludorum is toegeken aan Andrea Beyers en die…

Hoër Jongenskool Interhuis Gala

Hoër Jongenskool Paarl het ‘n baie suksesvolle Interhuis Swemgala aangebied.#boishaai

Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel

Vlnr: Danelle Rabie, Chilida Heydenreich, Bianca de Villiers, Mari van Wyk, Hanlie de Waal, Huibreth Beukes en Karen Swart. Hoër Meisieskool Paarl verwelkom hul nuwe personeel in 2020 en wens…

Hoër Jongenskool 2019 Toppresteerdersfunksie

Baie geluk aan elke graad 12 leerder wat vereer is vir hul puik uitslae in die 2019 NSS-eksamen. Mag dit met julle goed gaan in hierdie nuwe fase van julle…

Welcome back to Paarl Girls’ High

2020 Started on a feather light note with Minister Theo Hay addressing Girls Highers and parents under the legendary oak trees. Every grade 1 received a feather to remind them…

Hoër Jongenskool Gr 8’s bewys hulself op Atletiekveld

Die graad 8’s van Hoër Jongenskool het vanoggend gewys wat hulle alles op die atletiekveld en -baan kan doen! #boishaai

Hoër Jongenskool 2de Krieketspan presteer

Hoër Jongenskool, Paarl, se 2de span klop Hoërskool Durbanville met 6 paaltjies. Durbanville het 88/10 behaal terwyl HJS 89/4 behaal het. Delle Donne het 4 paaltjies geneem en G Wege…

1ste XI Krieketspan van Hoër Jongenskool teen Noordheuwel

Die krieketwedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Noordheuwel het gelykop geëindig. Beide spanne het ‘n telling van 158 – almal uit – aangeteken. HJS se beste boulers: Jett Marsberg 4…

Hoër Jongenskool Paarl Matriekuitslae

Hoër Jongenskool Paarl wens hul matriekklas van 2019 geluk met die volgende prestasies: 23 gemiddelde A’s 274 Vak A’s 326 Vak B’s ‘n Klasgemiddeld van 66.38% Universiteitsvrystelling van 84.9% Gelukwense…

Paarl Girls’ High Alisa Jacobs Shooter of the Tournament!

Paarl Girls’ High Netball player, Alisa Jacobs, is the Shooter of the Tornament at the 11th International Youth Netball Challenge 2019. Baie, baie geluk Alisa, Paarl Girls is ongelooflik trots…

Paarl Girls’ High U.15’s win Youth Netball Challenge

Talent wins games, but teamwork and intelligence win championships. – Michael Jordan Well done u.15’s!!! We are super proud of you winning the International Youth Netball Challenge! #paarlgirlshigh #netball @sasnschools

Hoër Meisieskool Paarl skenk skoene

School done and dusted for the class of 2019! Die matrieks van 2019 volg die tradisie om hul skoolskoene vir minder bevoorregtes te skenk.  Baie dankie vir die gr.11 ouers…

Paarl Boys’ High reach out to community

Mr Derek Swart from Paarl Boys’ High is seen here handing over the collected goods to Mr Andrew Groeneveld and pupils from the school. One of the core values of…

Hoër Meisieskool Paarl Netbal

Maryka Holtzhausen, voormalige Protea netbalspeler, het die doele van Hoër Meisieskool Paarl geïnspireer met haar ‘magic’. Shooters are the princesses of the court! @maryka_holtzhausen Such a true ambassador of the…

Hoër Meisieskool Paarl leerders dien op Junior Stadsraad 2020

Hoër Meisieskool Paarl leerders  dien op Junior Stadsraad 2020 Die volgende leerders van Hoër Meisieskool Paarl is verkies tot die Junior Stadsraad:Anne Venter (onder burgermeester), Izelma Van Der Westhuizen (Ekologie…

Hoër Jongenskool Paarl HJS Azoteq BPL 2019

JP Duminy, Michael Papenfus (HJS se krieketkaptein), Jody Martins en Martin van Jaarsveld. HJS het vanjaar weer ’n geslaagde Azoteq BPL (Boishaai Premierliga) aangebied. Nie minder nie as 130 HJS-krieketspelers…

Paarl Girls’ High Interschools Show jumping

Herewith results from the weekends Interschools Showjumping: Individual Classes: Loren Strauss – 3rd in 40cm class Ella Burger – 1st in 50cm class Ella Burger – 7th in 60-70cm class…

Robertson Logos Achieves UMALUSI Accreditation

Robertson Logos Christian School recently received accreditation from UMALUSI – The Council of Quality Assurance in General and Further Education.  This accreditation involved a 3-year process of bringing academic and…

Leerders van Laerskool Outeniqua in George ontvang sertifikate en trofeës

Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeës gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by…