Junior Muurbal SA Ope. Hoërskool Gimnasium Paarl is trots om te deel dat Mienke Stander en Jacobus Roux die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Junior Ope-toernooi deelgeneem het. Beide leerders het uitmuntend presteer en gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Ope Finaal, wat in April in Johannesburg plaasvind.
Hierdie prestasie is ’n bewys van hul harde werk, toewyding en talent. Suid-Afrikaanse Ope Finaal wens hulle alle sterkte toe vir die finaal en glo dat hulle Gimnasium met trots sal verteenwoordig.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









