Hoërskool Robertson se vier leerders Janine Olivier (O/16), Emma van Deventer (0/16), Jacobus Uys (0/16) en Carla Visser (0/16) het onlangs Noord-Boland hokkie behaal. Robbies is baie trots op elkeen van julle!
Ons weet dat julle Robbies se naam hoog gaan dra.
V.l.n.r. Janine Olivier (O/16), Emma van Deventer (0/16), Jacobus Uys (0/16) en Carla Visser (0/16).