Hoërskool Robertson spog met 4 leerders in die Noord-Boland span
Hoërskool Robertson se vier leerders Janine Olivier (O/16), Emma van Deventer (0/16), Jacobus Uys (0/16) en Carla Visser (0/16) het onlangs Noord-Boland hokkie behaal. Robbies is baie trots op elkeen…








