DF Malan se “Hoërskool 101” produksie het glad nie teleurgestel nie.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] DF se heelskoolproduksie, “Hoërskool 101” is met groot afwagtig hierdie week ontmoet en het glad nie teleurgestel nie. Bykans 630 van DF se leerders was…
Hoërskool Upington skuts se korrel kook
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Tydens die skietkompetisie, gehou op 26 en 27 Mei 2017, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar. Almal by…
Hoërskool De Aar Leerlinge Gekies Vir GWK Rugby
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] O/17 Hoërskool De Aar Leerlinge Gekies Vir GWK Rugby Voor: Tiaan Duthie, Rowan Greeff, Clint Isaacs Malcolm Visagie, Sikholisi Jacobs,…
Hoërskool De Aar in Noord-Kaap Netbal Finale
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] O/16 Noord-Kaap Netbal Finale Athé Cube, Siphanathi Pati, Simanye Hila, Bandi Loko, Ambesiwe Mbedla, Thandokazi Ntozini Agter: Chané Bowles en…
Hoërskool De Aar Skaak leerders dring deur na volgende rondte
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HSDA se skaakleerders het op 20 Mei aan die distrikskaakproewe deelgeneem vir skole skaak in Hopetown. Leerders het deurgedring na…
Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan
Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan is hierdie jaar weer deur mnr Etienne van Blerk, van Kia Motors, geborg met netbalrokkies, tops, asook sportbaadjies. Agter: Maroné Swart, Imihle Mlumbi, Mila Barnard,…
Outeniqua Primary celebrated Ascension Day
Outeniqua Primary celebrated Ascension Day on 25 May 2017 with a special assembly. Mr Rudi Steyn brought us a lovely message and object lesson and Mr Michael van der Walt…
Hoërskool De Aar Netbal Spelers Gekies Vir All Ages Netbaltoernooi
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Vyf van die sewe spelers wat deelgeneem het, is in die Noord-Kaap spanne opgeneem en gaan die vakansie aan die…
Hoërskool De Aar se Armand Munz spog met Karate prestasies
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Armand Munz het op Saterdag, 20 Mei in Johannesburg deelgeneem aan die JKA nasionale karate kampioenskappe en hom besonders goed…
Hoër Jongenskool Paarl sport nuus
Chris Prinsloo van Paarl Boys’ High het die afgelope naweek aan die WP Kano-unie se WP-marathonkampioenskap deelgeneem waar hy in die K2-afdeling vir seuns o.18 tweede gekom het. Die marathon…
Mountain Bike news from Paarl Boys’ High
Thomas Hudson of Paarl Boys’ Boys High, took part in the South African National Mountain Bike Marathon Championships at the Cascades in Pietermaritzburg. Thomas did phenomenally well in this race…
Hoër Jongenskool Paarl Hengel Nuus
Christiaan Viljoen van Paarl Boys’ High het by die Paarl Hengelklub se vierde visvangkompetisie te Theewaterskloofdam uitstekend gevaar. Hy is o.15 en het eerste gekom in die junior afdeling. Christiaan…
Hoërskool Punt skaak nuus
Bianca Combrinck is opgeneem in die Wes-Kaap span wat gedurende Julie aan die SA Skole skaaktoernooi gaan deelneem.
Hoërskool Punt sport nuus
Die afgelope naweek het HSP se sportspanne teen die spanne van Hoerskool Oudtshoorn (Struisies) in Oudtshoorn te staan gekom. Uitslae was as volg: RUGBY: 0/14: 0-53 o/15: 7-12 o/16: 34…
Hoërskool Punt Golf nuus
Gholf: Suid Kaap o/15 toernooi: Fish River Sun Suid Kaap-span verower 2de plek uit 8 provinsies met Jordan Duminy 1ste plek van Suid Kaap en Ulrich Steinhobel 9de plek uit…
Tweedehandse klereverkoping by HS Strand
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ti amo het pas ‘n suksesvolle tweedehandse klereverkoping agter die rug. Leerders kon vir ‘n dag hul skoolklere verruil vir gewone klere, wat hulle maar…
HS Strand se twee jong Bioloë,gaan van krag tot krag.
HS Strand se twee jong Bioloë, Christopher Blair Hooke en Kyle Burns, gaan van krag tot krag. Kyle het die afgelope naweek sy toekenning vir uitmuntende diens ontvang. Hy het…
UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Sirkel.jpg” alt=”UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!” title_text=”UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”left” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off”…
Hokkie Diamantveld
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoogstaande gehalte Hokkie! Die afgelope naweek van 19 – 20 Mei was ‘n stampvol sportgevulde naweek vir Uppies Hokkie. Op…
Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe
Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe vir o/9 e o/13 A spanne. Dit is die eerste keer in SA se geskiedenis dat so n…
Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die week van gebed
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die 24/7 week van gebed gedurende 21 tot 28 Mei 2017 van Jericho mure,…
Oupa en Ouma dag by Laerskool Hendrik Louw
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/oupa-en-ouma-dag-3.jpg” alt=”Oupa en Ouma dag by Laerskool Hendrik Louw” title_text=”Oupa en Ouma dag by Laerskool Hendrik Louw” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…
Willem Samuel besoek Hoërskool Jan van Riebeeck
Willem Samuel is ‘n kunstenaar en liedjieskrywer en is veral bekend vir sy outobiografiese “graphic novels” genaamd Mengelmoes. As oudleerder van Jan van Riebeeck het die skool ‘n impak op…
Hoërskool Strand is trots op hulle hokkiespelers wat gekies is vir Bolandspanne
Die volgende leerders is opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne. Eljah De Wet (o/16 IPT B), Carlin Fischer (o/18 IPT B), Adriaan Lambrechts (o/16 IPT B) Christiaan De Wet (Boland o/18…
Uppies Koor op Toer
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die dogterskoor van Hoërskool Upington het vanjaar weer aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad gaan deelneem waar hulle ‘n goue toekenning verwerf het. Oppad…
Hoërskool Punt netbal nuus
Baie geluk aan die volgende Punt-dogters wat in die onderskeie Wes-Kaap netbalslpanne opgeneem is: o/14 – Chanté Marais o/15 – Lize-May Niemann & Tasha-Marie Joubert o/16 – Winona Huisamen en…
Point Hockey news
The following Point learners are included in the SWD Eden hockey teams: We are very proud of the following players who have been chosen to represent SWD Eden hockey this…
Punt Hoërskool Rugby nuus
Punt het vanjaar 2 provinsiale rugbyspelers in die onderskeie spanne: Joshua Hermanus: o/18 Cravenweekspan Sydney Volkwyn: o/18 Akademieweek Foto vlnr: Joshua Hermanus en Sydney Volkwyn
Outeniqua Primary Early Act Club members busy with their “blanket drive”
Outeniqua Primary Early Act Club members are showing some of the blankets that were collected during their “blanket drive”. It was organized to keep the little Wikkelwurms at Bethesda cozy…
Laerskool Outeniqua se leerlinge besig om probleme te probeer uitsorteer.
Stephanie Kolbé (voor) en Lizanne Pretorius (agter) van Laerskool Outeniqua probeer om uit te sorter hoe ‘n tangram werk tydens die AMESA Wiskunde Pretdag by Laerskool Outeniqua
Outeniqua Primary School are very proud of Amanda Hatting
Amanda Hatting, co-ordinater of the Early Act Club at Outeniqua Primary School, was awarded the Paul Harris Fellow by the Rotary Foundation of Rotary International. It was awarded in appreciation…
Outeniqua Primary School netball news
Abigail Olivier from Outeniqua Primary School attended the Western Cape School’s netball trials in Riversdale on 19 and 20 May. She was chosen to represent the Western Cape in the…
Trotse Uppies speel teen Diamantveld
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Uppies Netbal het die naweek teen Diamantveld gespeel. Daar is baie mooi netbal gespeel en die uitslae was as volg: HU 0/19C vs DHS 0/16C…
Newton Kompetisie Koor
Newton Kompetisie Koor, onder leiding van mev Hettie Rossow, het op 10 Mei deelgeneem aan die Vrystaat-Kunstefees te Bloemfontein. Hulle het ‘n A++ verwerf vir die senior Koor afdeling. Die…
Hoërskool Punt O/16A-Rugby
Punt se 0/16A-rugby het onlangs n veldtog geloods om rugbystewels vir hul buurskool, Indwe, se 0/16-rugbyspan in te samel. Op Dinsdag, 16 Mei 2017, het die twee spanne vir n…
Hoërskool Punt-prefekte geniet die nuwe vergaderplek.
Punt se prefekte is bevoorreg om hul eie lokaal te he waar hulle gedurende pouses, voor en na skool kan kuier/werk: Oom Willem Koekemoer se ou voorgeskrewe boekstoor verander na…
Laerskool Outeniqua Netbal nuus
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Outeniqua wat in die Eden 0/11-netbalspan opgeneem is: v.l.n.r. Jayda van Antwerp, Tumelo Tlali en Mia Buxmann,
Laerskool Outeniqua skole nuus
Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5…
Laerskool Outeniqua open hulle splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Laerskool Outeniqua het behoorlik die koppe laat draai tydens die Hoërskool Outeniqua se Wear Art vertoning met die opening van hul splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.…
The educators at Point High School supporting the slipper day project!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Slipper-day.jpg” alt=”The educators at Point High School supporting the slipper day project!” title_text=”The educators at Point High School supporting the slipper day project!” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off”…
Broodknippies in Botterbakkies – Hoërskool Punt
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Broodknippies in Botterbakkies Hoërskool Punt het hierdie jaar ‘n kompetisie gehou om leerders aan te moedig om deel te neem aan die Munisipaliteit se Broodknippies…
Skaak nuus vanaf Hoërskool Punt
Vier van Punt se leerders het die afgelope naweek in Kaapstad aan die Wes-Kaap skaakproewe deelgeneem: Bianca eindig 3de in die Wes-Kaap in die o/18-groep nadat sy 5 van haar…
SAICE Water Competition – Kimberley Boys’ High
Kimberley Boys’ High School in Kimberley is very proud of their learners winning the Kimberley Regional Water Competition that was held on Saturday 22 April 2017. These learners qualify for…
Laerskool Outeniqua – Netbal nuus
Die trotse netbaldogters, Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier, Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg van Laerskool Outeniqua…
Laerskool Outeniqua Muurbal Nuus
Baie geluk aan Ian de Jager van Laerskool Outeniqua in George wat die SA-muurbal plattelandspan no.1 A-afdeling behaal het. Ons hou hierdie kranige muurbal-speler van Outeniqua met groot belangstelling dop.
Hoër Skool Strand – Skaak Nuus
Michelle Oliver is opgeneem in die Wes-Kaap 0.18 skaak span. Ons is baie trots op haar.
Hoër Skool Strand se fondsinsamelingsgeleentheid
Op Woensdagaand 10 Mei, het van die dogters van HS Strand die geleentheid gehad om saam met hul ma’s ‘n deftige aand in die skoolsaal by te woon. Ongeveer 300…
What is a Mother?
A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…
What is a Mother?
A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…
What is a Mother?
A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…






































































































