[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Die dogterskoor van Hoërskool Upington het vanjaar weer aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod in Kaapstad gaan deelneem waar hulle ‘n goue toekenning verwerf het.
Oppad na die Eisteddfod het hulle Sondag 14 Mei opgetree in die NG Kerk Hantam op Calvinia tydens die erediens.
Hulle het ‘n meestersklas bygewoon wat aangebied is deur André Serfontein, wat tan besig is met sy doktorale tesis oor die ontwikkeling van dogterskore in Suid-Afrika.
Tydens hulle besoek aan Kaapstad het hulle ook ‘n sjokolade-demonstrasie in Franshhoek bygewoon, Tafelberg en Distrik Ses besoek. Die toer is afgesluit deurdat die meisies Funny Girl in die Fugard Teate gaan kyk het.
[/et_pb_text][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12621,12622,12623,12624″ fullwidth=”on” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”on” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” auto_speed=”6000″] [/et_pb_gallery][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor