Newton Kompetisie Koor, onder leiding van mev Hettie Rossow, het op 10 Mei deelgeneem aan die Vrystaat-Kunstefees te Bloemfontein. Hulle het ‘n A++ verwerf vir die senior Koor afdeling. Die Newton Kompetisie Koor en die Leeu Koor ( Junior Kompetisie Koor) is tans besig om voor te berei om aan die ATKV Applous Koor Kompetisie deel te neem wat sal plaasvind op die 30ste Mei
Become a Sponsor