[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Sirkel.jpg” alt=”UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!” title_text=”UPPIES HOKKIE VERSTERK VRIENDSKAPPE!” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”left” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Op Saterdag 6 Mei het Uppies se twee eerste spanne vriendskaplike wedstryde gespeel te Kimberley, Kathu en Kuruman.
Die 1ste Meisies het vertrek na Kimberley om ‘n vriendskaplike wedstryd te gaan speel teen Kimberley Girsl High. Die wedstryd het in ‘n goeie gees plaasgevind en eindig uiteindelik met 1-1 elk gelykop. Goeie hokkie is gespeel en die lekker vriendskapsband met Girls High is net verder versterk.
Die 1ste Seuns het die tog meegemaak na Kathu en Kuruman om onderskeidelik teen HS Kathu en HS Kalahari se 1ste seuns te gaan speel. Beide wedstryde was energiek en Uppies se seuns het beide wedstryde gewen met die tellings onderskeidelik as 11-1 en 10-0.
Ons wil graag baie dankie se aan Girls High, HS Kathu en HS Kalahari wat bereid was om teen ons te speel as vriendskaplik.
Meisies in driehoekvorm:
vlnr: Gabbi Nell, Zani du Plessis, Erna Theunissen, Anneri van der Merwe, Jane Becker, Monique Dlephu, Almari Bruwer, Jana Victor, Christine Richter, Inge Wessels, Teliza Zaayman, Lisa Slabbert, Jolene Goussard, Lize van Niekerk, Zoe Strauss.
Seuns: Kop onderste bo foto:
Kloksgewys vanaf bopunt: Joshua Goghlan, Conwill Mouers, Willfred Titus, Gerhard jansen van Vuuren, Mason Adams, Cobus Fourie, Morne Dlephu, Theuns Theunissen, Cyrikus Cloete, Hendri de Beer, Brendon George, JP Louw, Julian Oraine.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor