Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe vir o/9 e o/13 A spanne.

Dit is die eerste keer in SA se geskiedenis dat so n kompitisie plaasvind en dit word dan ook op televisie uitgesaai.

Ons is die gasheer skool vir die Westelike Provinsie se uitklop rondte en wedstryde vind op 17 Junie 2017 op die velde van Hoerskool Parel Vallei plaas.

Ons o/9A sowel as ons o/13A spanne het beide gister teen Laerskool De Hoop gewen en het ons n baie goeie kans om die finaal van Rugby Ramme, wat in PTA op 30 Sept 2017 gaan plaasvind, te haal.

 

Become a Sponsor