Hoërskool Langenhoven leerders in Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie
Keith Bergstedt, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Angelo Bergh, ‘n graad 10-leerder, is gekies om aan die finale rondte van Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie te Artscape…
Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe
Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe vir o/9 e o/13 A spanne. Dit is die eerste keer in SA se geskiedenis dat so n…
Hoërskool De Aar verskyn op Kyknet!!
“Stand by, en 1,2,3 ..” Dit was die woorde wat op 28 Julie 2016 deur Hoërskool De Aar








