Hoofleiers 2025 – Laerskool Hendrik Louw
Hoofleiers 2025. Laerskool Hendrik Louw van Strand, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hendriklouw.com/ Foto verskaf
Graad 1 2023 – Laerskool Hendrik Louw verwelkom Kara Burger
Graad 1 2023. Kara Burger het Woensdag, 18 Februarie, haar skoolloopbaan in Graad 1 2023 by Laerskool Hendrik Louw begin. Kara, Laerskool Hendrik Louw wens jou ‘n gelukkige en geseënde…
Graad 1 2023 – Laerskool Hendrik Louw verwelkom Kolbi Coetzer
Graad 1 2023. Laerskool Hendrik Louw in Strand het Kolbi Coetzer op 18 Januarie as Graad 1 2023 verwelkom. Kolbi is vanjaar in Graad 1A2. Kolbi, Hendrik Louw wens jou…
2023 Graad 1 – Laerskool Hendrik Louw verwelkom Jaco Joubert
2023 Graad 1. Woensdag, 18 Januarie, het Laerskool Hendrik Louw van Strand Jaco Joubert verwelkom as 2023 Graad 1. Jaco, Hendrik Louw wens jou ‘n baie gelukkige en suksesvolle skoolloopbaan…
Laerskool Hendrik Louw leerder by Surf 4 Life
Liam Mat Marais Liam Mat Marais in gr 1, Laerskool Hendrik Louw, het op 1 September deelgeneem aan die Surf 4 Life kompetisie in die Strand. Hy het ‘n 2de…
Hendrik Louw Primary School learner excels in Cross Country
Nikalau Volsteedt Nikalau Volsteedt (u/12), from Hendrik Louw Primary School, has over the past two months participated in the four race MTB WP Cross Country series in Hermanus, Wellington, Hopefield…
Laerskool Hendrik Louw Tromleerlinge skitter
Die baie talentvolle tromleerlinge van Laerskool Hendrik Louw, Strand, wat deur Mnr Henk Otto onderrig word, het almal gedurende die laaste naweek van Augustus aan die Helderberg Eisteddfod se perkussie…
Louwtjies Sporttoernooi: Fast 5 netbal, rugby 7’s en “rapid chess”
O/11 Hendrik Louw TAG skills winners. Laerskool Hendrik Louw, Strand, het die naweek van 24 Augustus 2019 ‘n sporttoernooi gehou, waartydens verskeie sportsoorte aangebied is nl Fast 5 netbal, rugby…
Laerskool Hendrik Louw: Skaak
Laerskool Hedrik Louw vs Laerskool Gordonsbaai. Laerskool Hendrik Louw van die Strand, het ‘n skaakkompetisie gehou waar die ouers teen die leerders kragte gemeet het! Die ouers was nogal gewillig…
Hendrik Louw Primary’s Ladies Club – Defence classes
The Ladies Club from Hendrik Louw Primary School, was lucky enough to get Jess van Zyl, director of Metatron International Consulting, back to come teach the Gr 6 and 7…
Laerskool Hendrik Louw leerders presteer by Sanlam WOW Spelfees
Voor vlnr: Gr 1: Mari Fourie (3e plek), Anke Theron (2e plek), Micke Claassen (1e plek). Middel vlnr: Gr 2: Ruan Kramer (3e plek), Chantelé Robinson (1e plek), Cherise Engelbrecht…
Laerskool Hendrik Louw Rugbyspelers ontvang nuwe borg
Laerskool Hendrik Louw van Strand se rugbyspelers het onlangs Intelligent Placements as borg ontvang.
Laerskool Hendrik Louw se Netbalspelers kry borg
Die netbalspelers van Laerskool Hendrik Louw, Strand, is in hul skik met hul nuwe borg, Hannes Pretorius Bock & Bryant Attorneys Conveyancers.
Laerskool Hendrik Louw Hokkie-meisies kry borg
Laerskool Hendrik Louw van Strand, Kaapstad, se hokkie-dogters dra hul sweetpakke, geborg deur Transend Logistics, met trots.
Laerskool Hendrik Louw Hokkie-seuns ontvang borg
Laerskool Hendrik Louw van Strand, Kaapstad, se hokkie-seuns is in hul skik met hul nuwe borg, Seed Oil.
Laerskool Hendrik Louw – Pretloop nuus
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Hendrik Louw het gistermiddag ‘n pretloop op die strand gehad. Nagenoeg 850 Louwtjies het deelgeneem aan die pretloop. Henties Sappe was die hoofborg van die heerlike…
Hiermee Laerskool Hendrik Louw se verkose leiers vir 2018.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] Rouvé Bergmann, Nina Odendaal (Onderhoofdogter), Leoné Hugo (Hoofdogter), Schalk Bezuidenhout (Hoofseun), Leejay Petersen (Deputy Head Boy), Rudie Bergmann. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Hoofleiers-2018.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Laerskool Hendrik Louw Dans
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Hendrik Louw het laas week Vrydag- en Saterdag aande n Pa/dogter en Ma/seun dans in skoolsaal gehad. Die dekor was pragtig en die dames van OOV…
Lacey Mapson of Hendrik Louw Primary School
Lacey Mapson (Gr 3) took part in the South African Gym Games (National Championships) held in Centurion on 7 October 2017. Lacey received a bronze medal on Bars with a…
Mike Wang van Laerskool Hendrik Louw
Die meegaande Laerskool Hendrik Louw leerder ( Mike Wang ) het onlangs in die SAMRO Hubert van der Spuy Nasionale Musiek kompetisie deelgeneem en die volgende noemenswaardige toekennings verwerf: Best…
Hendrik Louw Primary – Rugby news
U/12 Coastal Tournament: Riversdale, 28-30 September 2017 Congratulations to Ryan Jack, Tapiwa Nkumanda and Leejay Petersen with their inclusion in the DHL WP U/12 Rugby Team. It is a big…
Laerskool Hendrik Louw Skolenuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Louwtjies Got Talent wenners: 1e plek: Mike Wang 2e plek: Blame it on the boogy 3e plek: Dancing Divas [/et_pb_text][et_pb_image…
Laerskool Hendrik Louw Turn n Tender Sport toernooi uitslae
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Hendrik Louw het die afgelope naweek hul Groot 7’s Rugby en 5’e Netbal toernooi gehad. Die dag…
Laerskool Hendrik Louw Revue
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] “Gotta Keep Reading” was n groot sukses! Al 3 aande – Dinsdag 1 Augustus 2017 tot Donderdag 3 Augustus 2017 – was uitverkoop. 1900 mense…
Laerskool Hendrik Louw nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Krieket hemde vir o/13 a span geborg deur PAM Golding Eiendomme. Op die foto van links na regs sooswat jy…
Nasorg juffrouens van Laerskool Hendrik Louw ontvang nuwe baadjies.
Nasorg juffrouens ontvang nuwe baadjies. Hulle het vanoggend lekker koek en tee gehad. Gereel deur Juffrou Tertia Morris.
Laerskool Hendrik Louw se onnies word bederf
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die graad 1’s se mammas het bietjie die onderwysers van Laerskool Hendrik Louw bederf. Lekker sop en broodtjies op n…
Hendrik Louw Rugby Ramme dag
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die rugby dag was n reuse sukses met nagenoeg 850 toeskouers wat bygewoon het. Die A liga uitslae was as…
Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe
Laerskool Hendrik Louw neem deel aan KYKNet se nasionale laerskole rugby kampioenskappe vir o/9 e o/13 A spanne. Dit is die eerste keer in SA se geskiedenis dat so n…
Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die week van gebed
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die 24/7 week van gebed gedurende 21 tot 28 Mei 2017 van Jericho mure,…
Oupa en Ouma dag by Laerskool Hendrik Louw
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/oupa-en-ouma-dag-3.jpg” alt=”Oupa en Ouma dag by Laerskool Hendrik Louw” title_text=”Oupa en Ouma dag by Laerskool Hendrik Louw” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…












