[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Laerskool Hendrik Louw het laas week Vrydag- en Saterdag aande n Pa/dogter en Ma/seun dans in skoolsaal gehad.  Die dekor was pragtig en die dames van OOV het die etes voorsien. Die saal was op beide aande vol en almal het die danse terdeë geniet.
Baie dankie aan almal vir die harde werk. En dankie aan elke ouer wat deel was van hierdie spesiale aand saam met hul kinders.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ posts_number=”6″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”14894,14895,14896,14897,14898,14899″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]