)

Hoërskool Ermelo sluit 2017 af met Kerssangdiens!

Op Maandag, 30 Oktober 2017 het die Erries die jaarlikse Kerssangdiens in die Ouditorium gehad.

Die samesang met besondere begeleiding van onder andere die kitaar-groep, die items wat deur die Erries gelewer is en die boodskap wat die Erries ontvang het, het alles bygedrae tot hoendervleis-oomblikke.

In die Ouditorium kon jy die teenwoordigheid van ons Vader aanvoel en die dekor was sag, gepas en het die ware betekenis van Kersfees beklemtoon.

Baie dankie aan elke Errie wat deel was van hierdie geleentheid. Ons is dankbaar dat ons met vrymoedigheid ons Vader kan prys en dank vir ons grootse Kersgeskenk ooit.

2017 was ‘n geseënde jaar!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal