)

Louwtjies Sporttoernooi: Fast 5 netbal, rugby 7’s en “rapid chess”

O/11 Hendrik Louw TAG skills winners.

Laerskool Hendrik Louw, Strand, het die  naweek van 24 Augustus 2019 ‘n sporttoernooi gehou, waartydens verskeie sportsoorte aangebied is nl Fast 5 netbal, rugby 7’s en “rapid chess”. Die uitslae is as volg:

O/13 Fast 5 netbal:

  • Lochnerhof behaal Goud
  • Gene Louw behaal Silwer

O/12 Fast 5 netbal:

  • SWPS behaal Silwer
  • Gene Louw behaal Goud

O/13 7’s rugby:

  • Gene Low behaal Goud

O/11 7’s Rugby:

  • Hendrik Louw TAG skills winners
  • Gordonsbaai behaal Silwer
  • Gene Louw behaal Goud
    U13 Gene Louw – Goud

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal