[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die 24/7 week van gebed gedurende 21 tot 28 Mei 2017 van Jericho mure, wat deur Helderberg gekies is om saam vir ons gemeenskap te bid. Ons fokus op die “blessing our nation”-tema tydens die gebedsweek. Ons is lekker aan die gang. Pouses het ons lofprysings in die saal deur lekker saam te sing. (foto aangeheg)
Ons is baie opgewonde oor ons banners wat vir almal vertel HENDRIK LOUW IS AAN DIE BID
[/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/biddag.jpg” alt=”Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die week van gebed” title_text=”Hendrik Louw het die voorreg om weer deel te wees van die week van gebed” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor
5