)

Laerskool Hendrik Louw leerders presteer by Sanlam WOW Spelfees

Voor vlnr: Gr 1:  Mari Fourie (3e plek), Anke Theron (2e plek), Micke Claassen (1e plek).

Middel vlnr: Gr 2: Ruan Kramer (3e plek), Chantelé Robinson (1e plek), Cherise Engelbrecht (6e plek). Gr 3: Madri van Rensburg (6e plek), Zander van der Merwe (5e plek).

Agter vlnr: Gr 4: Alegra Korb (1e plek), Gr 6: Emily Landman (6e plek), Le-Keshia Daniels (2e plek). Gr 7: Lee-Ann Taljaard (5e plek)

Mari Fourie, Anke Theron, Micke Claassen, Ruan Kramer, Chantelé Robinson, Cherise Engelbrecht,

Madri van Rensburg, Zander van der Merwe, Alegra Korb, Emily Landman, Le-Keshia Daniels en Lee-Ann Taljaard

van Laerskool Hendrik Louw, Strand, het deurgedring na die Distriksrondte van die Sanlam WOW Spelfees wat op

17 Augustus plaasvind.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal