[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Armand Munz het op Saterdag, 20 Mei in Johannesburg deelgeneem aan die JKA nasionale karate kampioenskappe en hom besonders goed van sy taak gekwyt.
Hy het as deel van sy prestasies die reserwe lys gehaal vir die span wat in Augustus na Ierland gaan vir die jaarlikse JKA wêreld toernooi. Om in aanmerking te kom vir die reserwe lys moet die karateka onder een van die eerste agt wees in sy afdeling waarin hy deelgeneem het.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]