Rugby: Boland

Hoërskool Robertson is baie trots op vier leerders, Malan Gouws, Dawid Oosthuizen, Rune Lucas en Albert Bruwer wat Boland rugby behaal het. Op 16 en 17 Junie gaan hulle aan ‘n Suidelike Kus toernooi in Oudsthoorn deelneem wat daarna gaan bepaal of hulle die Akademiespan of Cravenweekspan behaal. Ons is ongelooflik baie trots op hierdie vier Robbie leerders!

V.l.n.r is dit Malan Gouws (0/18), Dawid Oosthuizen (0/18), Rune Lucas (0/18) en Albert Bruwer (0/16).

Become a Sponsor