Baie geluk aan Hoërskool Robertson se Keanen Barnard, wat Boland Shiraz 0/14 en Chad Calvert wat Boland Regionals 0/16 behaal het. Hulle gaan in die Junie vakansie in ‘n toernooi in Bloemfontein speel. Ons weet julle gaan Robbies se naam hoog hou daar in die Vrystaat!