Chrizelle Strydom, ‘n leerder van Hoërskool Upington, het by die afgelope semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie ‘n plek losgepraat na die finaal.
Chrizelle het aan die graad 8-9 Voorbereide kategorie deelgeneem. Slegs een leerder uit die provinsie word gekies om nasionaal te gaan deelneem.
Baie geluk Chrizelle en sterkte met jou voorbereiding.
Become a Sponsor