)

Main Story

Hoërskool Cradock – Netbal teen Middelburg

Die netbalspanne van Hoërskool Cradock het op Saterdag 19 Mei 2018 na Middelburg gereis om Hoërskool

Cradock High School Hockey shows determination

On Saturday 19 May 2018 two hockey teams from Cradock High School played against Hangklip High School

Hoërskool Cradock muurbal

Wat op die oog af ‘n titaniese stryd tussen die muurbalspanne van Hoërskool Cradock en Gill College van

Hoërskool Punt Wes-Kaap Netbal

Vier van Hoërskool Punt se netbaldogters is in die onderskeie Wes-Kaap spanne ingesluit. Antorien Alberts (o/14), Winona Huisamen (o/17),  Shani Pick (o/14) en Carmel Treurnicht (o/16).   Foto aangeheg: agter:    …

Hoërskool Punt Eden Kushengel

Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op hul leerders wat tydens die Eden Kushengel se prysuitdeling toekennings ontvang het.   Luan Els – Hooked for Life afdeling – 3de…

Errie gekies vir Suid-Afrikaanse Polo Crosse-span

Rikus Cilliers, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is na ‘n reeks proewe verkies tot die o/19-Suid Afrikaanse

St Andrew’s School for Girls dancer represent Kinema Studio

Victoria-Anne Robinson-Monteiro, a grade 1 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, was chosen to

EHS Netbal B-spanne neem deel aan B-liga streekskampioenskappe

Op Saterdag, 19 Mei 2018, het Hoërskool Ermelo te Hoërskool Standerton aan die B-liga Streekskampioenskappe

Errie-ruiters presteer weer op perd se rug!

Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die ruiters van Hoërskool Ermelo weereens presteer by die SANESA

Erries bedank Fresh Stop Ermelo-borg

Hoërskool Ermelo bedank Dr. Mohamed Ahmed Essa en Mnr. Cassim Mahomed van Fresh Stop Ermelo vir hul

Hoërskool Ermelo Wintersport oorheers teen Hoogenhout

Op Saterdag 19 Mei 2018 het die Erries te staan gekom teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal in die jaarlikse FNB

Hoërskool Ermelo rugbyseuns gekies vir Mpumalangaspanne

Die afgelope paar weke was die Erries besig met proewe vir Mpumangaspanne en na die finale proewe plaasgevind

Hoërskool Ermelo-gholf presteer

Die Erries A-Gholfspan het die afgelope week aan die Junior Mpumalanga Kampioenskappe in Middelburg

Errie-landbouleerders geniet Nampo

Die Gr. 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo het op Woensdag 16 Mei 2018 vroeg die oggend vertrek na

Hoërskool Velddrif bedank Overberg Agri vir hulle skenking

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Baie dankie aan Overberg Agri vir die skenk van die eerste netbal- en rugbyspanne se pragtige sakke… [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” fullwidth=”off” db_image_max_width_tablet=”51″…

Glenwood High Rugby v/s Hoërskool Monument

Glenwood High School from Durban travelled up north last weekend with their 1st XV Rugby Team to lock horns

Ligbron sportspanne hou die Liggies se naam hoog

Die rugby en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Saterdag, 19 Mei 2018, in Witrivier

St John’s D.S.G. FUNK Cast

Some of the St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg Senior School girls took part in FUNK 2018 at the Hexagon

Nelspruit Laerskool Rugby- en Netbaluitslae

Die Rugby-uitslae teen Witrivier op 17/05/2018 @ Witrivier was as volg:

Uppie-leerder vaar goed by Shotokan SA Karate Kampioenskappe

Francois Gagiano van Hoërskool Upington,het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek in Pretoria, baie goed gevaar. By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy…

Staande toejuiging vir HS Outeniqua se Vokale Ensemble

Die Vokale Ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het aan Curro Privaatskool se Koorfees (te Heiderand) vroeër vandeesmaand deelgeneem. Hulle het drie liedere gesing en die aand met ‘n staande…

Borg vir Kwaggas se muurbalspanne

Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier verskyn die spelers trots saam met hul…

Skaak by Hoërskool Strand 18 Mei

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Vrydag 18 Mei het ons teen PV gespeel.  Die onder 18 span het gelykop gespeel en die onder 15 span het verloor.  Baie geluk aan die…

Liggies spog met hul talente tydens jaarlikse Kultuur Aand

Die jaarlikse Kultuur Aand, waar die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo kan spog met hul vele

HOËRSKOOL OUTENIQUA BY ATKV-DEBAT STREEKUITDUNNE

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Seniors voor: Craig Bredenkamp, Marionne Nel, Jani Gerber, Emma Cronjé, Rhodé Ferreira en Melt van der Westhuizen Agter: Reynard Janse van Rensburg, Dawid Fölscher,…

14 leerders van Hoërskool Outeniqua in ATKV Redenaars semi-finaal.

Veertien Kwaggas van George het die semi-finaal in die ATKV Redenaars bereik. Agter: Carina Duvenhage; Elizma Beyleveld; Craig Bredenkamp; Marné van der Merwe; Elle Engelbrecht; Mia Clark. Voor: Marchell Barnard; Cherissa…

Bekendes bring besoek aan HS Strand-leerders

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17562,17563,17564,17567″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Die oudafrigter van die Goue Leeus en die Junior Springbokke, mnr. Eugene Eloff,…

Point High School at Museum Speech Evening

During the Museum Speech evening on 16 May, Amor Hall, a Grade 11 English First Additional Language learner at Point High School, has been  selected to take part in the…

Ligbron seuns-hokkiespanne wen liga-wedstryde oortuigend

Die seuns-hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope week onderskeidelik

Borg vir Kwaggas se muurbalspanne

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier…

Hoërskool Punt – gholf

Baie geluk aan Ian Pautz van Hoërskool Punt in Mosselbaai en Mnr. Gustav Steinhobel (spanbestuurder) wat in die Suid-Kaap gholfspan ingesluit is. Hierdie spanne (o/15, o/17 en o/19) sal in…

Staande toejuiging vir HS Outeniqua se Vokale Ensemble

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Vokale Ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het aan Curro Privaatskool se Koorfees (te Heiderand) vroeër vandeesmaand deelgeneem. Hulle het drie liedere…

Hoërskool Outeniqua leerder gekies vir o/18 SA Netbal Toerspan na Australië

Michelle Groves, ‘n matriek leerder van Hoërskool Outeniqua in George en tans Outeniqua se 1ste netbalspan senter, is oppad Australië toe. Michelle verteenwoordig die o/18 SA netbalspan. Die span vertrek…

Hoërskool Bastion atlete neem deel aan aflos-byeenkoms

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het deelgeneem aan ‘n aflos byeenkoms by Hoërskool Menlopark van

Liggie-skaakspelers maak hul skuif na Mpumalanga-uitdunne

Die Gert Sibande individuele skaakproewe het op Saterdag, 19 Mei 2018, in Ligbron Akademie vir Tegnologie se

Leierskap blom by Affies

Die Junior Stadsraad van Pretoria het Donderdag, 17 Mei 2018 hul nuwe stadsraad vir 2018/2019 ingehuldig. Wat

Grenville High head girl did a good deed

Lesego Ramorula, head girl of Grenville High School in Rustenburg, initiated a campaign to collect sanitary towels

Grenville High attend Provincial Minquiz Competition

Grenville High attend Provincial Minquiz Competition at NWU Potchefstroom.

Liggies opgeneem in Mpumalanga hokkiespanne

Baie geluk aan die vyf hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wat in die onderskeie

Paul Roos 1ste tennisspan wen Kearsney Tennis Festival

Die 1ste tennis span van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die afgelope naweek die Kearsney Tennis

Paul Roos Gimnasium rugby-verslag

Die 1ste XV kragmeting tussen Paul Roos Gimnasiumvan Stellenbosch en Hoër Jongenskool Paarl het weereens

Affies in netbal naelbyt-einstryd teen Oranje

Foto bo: Affies se hoofdoel Tayla Loock het kalm gebly onder groot druk in die doel sirkel Tersea Theunissen het

HS Punt het vanjaar sy eerste Oscar-aand aangebied.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die proses het begin deur kriteria te bepaal en daarna het die gr 10 – 12 leerders medeleerders vir die onderskeie kategoriee genomineer. Die tel van stemme…

Leerders van Hoërskool Punt na ATKV Debat semi-finaal

Hierdie span  is die enigste 2  van HS Punt se junior en senior debatspanne wat deurgedring het na die ATKV semi-finaal. Hulle neem weer op  Saterdag 2 Junie in George…

Bernice van Hoërskool Outeniqua maak Kwagga Tennis trots

Baie geluk aan Bernice Bezuidenhout van Hoërskool Outeniqua in George, wat deur Tennis SA gekies is vir die SA Hoërskole Span. Bernice gaan in die O/19 ouderdomsgroep deelneem. Die span…

Hoërskool Langenhoven leerders in Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie

Keith Bergstedt, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Angelo Bergh, ‘n graad 10-leerder, is gekies om aan die finale rondte van Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie te Artscape…

Hoërskool Langenhoven deur na Eden netbalproewe

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Hessequa-netbalproewe het op Dinsdag, 17 April, op Hoërskool Langenhoven in Riversdal se bane plaasgevind. Daar is 19 o/16, o/17 en o/18 Dasse-netbalspelers…

Hoërskool Langenhoven tennisspeler in Eden-span

Christel Jooste, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is een van ses leerders van die Eden-span wat gekies is om vanaf 26 April – 2 Mei 2018 aan…

St Andrew’s Girls selected for SA Junior National Rowing Squad

Congratulations to Cara Nel and Emily Pollock, grade 12 pupils from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview,