Christel Jooste, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is een van ses leerders van die Eden-span wat gekies is om vanaf 26 April – 2 Mei 2018 aan die Interpro-tennistoernooi te Pretoria deel te neem.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










