Die Gert Sibande individuele skaakproewe het op Saterdag, 19 Mei 2018, in Ligbron Akademie vir Tegnologie se skoolsaal plaasgevind. Baie geluk aan Zanele Nkosi, Zethu Nkosi en Shraddha Agre wat deurdring na die Mpumalanga uitdunne.
 Foto bo: (v.l.n.r.): Zethu Nkosi, Shraddha Agre en Zanele Nkosi.