)

Hoërskool Punt Eden Kushengel

Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op hul leerders wat tydens die Eden Kushengel se prysuitdeling toekennings ontvang het.

Luan Els – Hooked for Life afdeling – 3de plek

Triton (Mosselbaai Hengelklub) het in die B-liga algehele 3de plek behaal.

Luan is gekies as deel van die SWD/Eden o/21-span wat aan die SA Kampioenskappe te Grens gaan deelneem.

Diaan Rall – Diaan is gekies as deel van die SWD/Eden o/21-span wat aan die SA Kampioenskappe te Grens gaan deelneem.

Triton (Mosselbaai Hengelklub) het in die B-liga algehele 3de plek behaal.

Floris Marais – Hooked for life afdeling – 2de plek

Algehele 2de plek in sy ouderdomsgroep.

Winterliga – 1ste plek

Stilbaai C-liga hengelspan algehele 2de plek behaal.

Gekies as deel van die SWD/Eden o/16-span wat aan die SA Kampioenskappe in Oos-Londen gaan deelneem.

Foto aangeheg:  Floris Marais en Luan Els

Afwesig            :  Diaan Rall

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal