Rikus Cilliers, graad 11-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, is na ān reeks proewe verkies tot die o/19-Suid Afrikaanse Polo Crosse-span.
DiƩ span speel tydens hulle toer vanaf 8 tot 15 Julie in Mooirivier teen Engeland.
Baie geluk, Rikus! Die Erries is besonder trots op die mooi prestasie. Ons wens jou alle sterkte toe.