)

Main Story

Riversdal Toyota stel motor beskikbaar aan Hoërskool Langenhoven

Riversdal Toyota het weer ‘n pragtige motor tot Hoërskool Langenhoven se beskikking gestel. Baie dankie aan mnr. Henk Louwrens vir die reuse borg. Op die foto verskyn Kobus Louwrens (Riversdal…

Hoërskool Langenhoven skuts presteer

Vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se skuts het op Dinsdag, 1 Mei aan die SAARA Eden-kompetisie deelgeneem en mooi presteer. Die skuts het die volgende prestasies behaal: Johanné van…

Hoërskool Langenhoven ruiters presteer

Mariechen Goedhals, ‘n graad 10-leerder en Carla Conradie, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het puik presteer tydens die Suid-Afrikaanse Saalperdkampioenskappe te Bloemfontein, wat vanaf 2 – 5…

Groot eer vir atleet van Hoërskool Langenhoven

Marlé van Wyk, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is gekies om die Protea-span vir fisies gestremde leerders te verteenwoordig. Sy sal in Desember aan ‘n internasionale byeenkoms…

Hoërskool Langenhoven se 1ste rugbyspan presteer

Hoërskool Langenhoven se eerste rugbyspan het op Saterdag, 14 Mei, teen die baie sterk span van Montagu ‘n puik dag beleef met die eindtelling 13-13 gelykop. Die Dasse kon selfs…

Leerder van Hoërskool Langenhoven presteer in “hip hop”

Melissa Odendaal, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven en talentvolle danser, het haar “hop hop” tegniese kampioenskappe met ‘n silwermedalje geslaag. Die Dasse is trots op jou, Melissa!

Borg vir Hoërskool Langenhoven se gholfspan

Hoërskool Langenhoven in Riversdal,se gholfspan is baie dankbaar en spog met pragtige hempies wat deur Rola Ford Riversdal geborg is. Op die foto verskyn agter, van links: Elkie van Wyk,…

Jo Black vermaak Riversdal

Op Vrydag, 11 Mei het die ongelooflike talentvolle sanger, Jo Black en sy orkes, Riversdal kom vermaak. Die funksie was ‘n fondsinsameling van Hoërskool Langenhoven en daar kan sonder twyfel…

Debateerders hou skoolHoërskool Langenhoven se naam hoog

Die streeksuitdunrondte van die ATKV se debatskompetisie, het op Saterdag, 21 April in Hoërskool Langenhoven se skoolsaal plaasgevind. Die Dasse het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en twee…

Redenaars maak Hoërskool Langenhoven trots!

Die streeksuitdunne in die ATKV se redenaarskompetisie, het op Saterdag, 10 Maart in Oudtshoorn plaasgevind. Hoërskool Langenhoven se Dassse het behoorlik “gekook” en nie minder nie as vyf Dasse het…

St Charles College Prep 1st XV Rugby

The St Charles College, Pietermaritzburg, Prep 1st XV enjoyed a successful day of rugby against the Clifton

Sound of Music

Twee bekende DF-gesigte is tans te sien in die Kunstekaap-produksie, “The Sound of Music”! Barry Vorster (gr. 12) en Michiel Bester (oud-leerder) vorm deel van die geselskap van dié gesogte…

Prestasie van Korfbalsepelers

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die  korfbalspelers op die foto is in die WP-span opgeneem. Hulle gaan in die vakansie van 1-7 Julie aan die SA Toernooi  in Pretoria deelneem:  Leané van Deventer, me.…

Science Show in St Charles College Junior Primary

The boys in St Charles College, Pietermaritzburg, Junior Primary were visited by “Fun Science, at Secret Lab” for a

Leeuwenhof Akademie hou Wetenskap- en Wiskunde Ekspo

Op Donderdag 10 Mei 2018 het Leeuwenhof Akademie van Bedfordview in Gauteng ‘n Wetenskap- en Wiskunde

Outeniqua Primary’s prefects visit Tuiniqua Retirement Home

Outeniqua Primary’s Prefects paid a visit to Tuiniqua Retirement Home in George on Friday, 11 May.  Gifts were distributed amongst the Grannies to celebrate Mother’s Day.

Rugbyspelers van Laerskool Outeniqua neem deel aan SWD Driehoekige Rugby

Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Outeniqua wat aan die SWD rugby Driehoekige  in Worcester, gaan deelneem.  Die finale Cravenweekspan en SWD XV-tal word na afloop van hierdie…

Netbalspelers van Laerskool Outeniqua na Wes-Kaapproewe

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die leerders wat die Eden-netbalspanne vir 0/12 en 0/13 gemaak het en gekies is om aan die Wes-Kaapproewe in Hermanus deel te…

Rugbyspelers van Hoërskool Punt opgeneem in SWD-spanne

Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Punt in Mosselbaai wat in die onderskeie SWD-spanne opgeneem is: Joshua Hermanus Sydney Volkwyn Jan-Hendrik Marx Ajay Mondo Lwazi Mpato Fagan Terblanche…

Musikante van Laerskool Outeniqua neem deel aan Jong Musikantekonsert

Baie geluk aan Carla Krüger en Henco Bester van Laerskool Outeniqua in George wat genooi is om aan die Jong Musikantekonsert op 1 Junie deel te neem.  Carla het ‘n…

Laerskool Outeniqua skaakspelers ingesluit in Edenspan

Dié skaakspelers van Laerskool Outeniqua in George is ingesluit in die Edenspan wat 19-20 Mei 2018 aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe in Kleinmond gaan deelneem. Hierdie spelers gaan te staan…

Outeniqua Primary held Ascension Day service

Outeniqua Primary in George held a special Ascension Day service on Thursday, 10 May 2018.  The message was brought by Mr Rudi Steyn. Left to right: Renet Steyn and Rudi…

Kwaggas se Skopboks Sterre

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua in George wat aan die 2018 Suid-Afrikaanse Nasionale Skopboks Kampioenskappe deelgeneem het. Hulle het by die geleentheid Eden kleure verwerf. Kwaggas…

Hoërskool Outeniqua tennisspelers opgeneem in Edenspan

Baie geluk aan die Kwaggas van George wat opgeneem is in die Tennis EDENSPAN en wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Tenniskampioenskappe in Pretoria. Die toernooi het plaasgevind vanaf 26…

Hoërskool Outeniqua leerder opgeneem in SA Skopboks span

Luan Venter van Hoërskool Outeniqua in George het op 14 April in Ontario, Kanada, deelgeneem aan ‘n Internasionale toets teen Kanada. Hiermee het Luan amptelik Protea kleure verwerf as verteenwoordiger…

GLENWOOD WINE AUCTION 2018

Glenwood High School in Durban will be hosting its annual Wine Auction in June 2018, in conjunction with

Hoërskool Outeniqua leerder presteer as lewensredder

Lee Miller,’n matriekleerder van Hoërskool Outeniqua in George, het onlangs in Port Elizabeth aan die SA Lewensredding Kampioenskappe deelgeneem. Hy het  ‘n algehele 9de plek verwerf. Die Kwaggas is trots…

SSL LIVE STREAMING – Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV, 19 May 2018

Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV.    SSL Live Streaming:  19 May 2018 at 13:30.  Please click on the

St Charles College boys enjoyed learning all about growing plants

The St Charles College Grade 2 boys enjoyed learning all about growing plants on Friday

Hoërskool Robertson netbal

Emma Du Preez (Links) en Linry Johnson (Regs) van Hoërskool Robertson  is deur na die finale rondte na die

DF Malan Gee Om Projek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Graad 9-Raad van Leerders (Iggie Strohfeldt, Tia Crous en Andries Harmse) het met die hulp van Tine Boot (ook Graad 9) op Vrydag 20 April en…

HOËRSKOOL Punt WISH-PROJEK

Hoërskool Punt in Mosselbaai se WISH-projek het vroeër vanjaar begin.  Dit beteken eintlik WEES IEMAND SE HELD! ‘n Paar van die Wish-leerders het op 11 Mei 2018 die Môreson-kinderhuis besoek…

St Andrew’s School for Girls – Artistic Gymnastics

St Andrew’s School for Girls pupil received Eastern Gauteng Colours for Artistic Gymnastics.

HS Strand Toutrektoekenningsfunksie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die toutrek-ouers het vanaand geskiedenis gemaak deur die eerste toutrek-toekenningsfunksie aan te bied. Ongeveer 100 mense (toutrekkers en ouers) het die baie gesellige funksie in die Kindertrustsentrum…

CHS hokkie lewer goeie uitslae teen De Aar

Op Saterdag 12 Mei 2018 het die dogters-hokkiespanne van Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van

Kwagga ingesluit by Griekwaspan

Ilana Steenkamp (op die foto bo:), netbalspeler van Hoërskool Cradock, is onlangs ingesluit in die o/18-

Hoërskool Cradock netbal klop De Aar

CHS het op Saterdag, 12 Mei 2018 na De Aar gereis vir ‘n netbal-wedstryd.  

Hoër Jongenskool Paarl – Drama

Nico Smit (14), ‘n leerder van HJS Paarl, het deurgedring na die finale ronde van die Nasionale

St John’s D.S.G. catch up with their Old Girls

The staff of St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, were delighted to catch up with some of their Old Girls

St John’s D.S.G. pupil win 1st prize

St John’s D.S.G. Matric pupil, Sarah Tocknell, entered the Concours de la Francophonie (a national French

St John’s D.S.G. has new Hybrid astro turf

St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg has completed the installation of their much-anticipated

Erries speel wintersport teen Hoërskool Secunda.

Op Saterdag 12 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo vir Hoërskool Secunda aangevat

EHS-Seuns speel goeie hokkie!

Die Eerste-seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 9 Mei 2018 ‘n ligawedstryd in

Erries presteer in gholf te Piet Retief

Op Vrydag 11 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se gholfspanne aan die eerste rondte van die Gert Sibande

Errie-skuts skiet goed

Die naweek van 11 en 12 Mei 2018 het die skuts van Hoërskool Ermelo aan die vierde prysskiet vir die jaar

Erries speel hulself tot in Mpumalanga-spanne.

Die netbal en dogtershokkiespanne van Hoërskool Ermelo het die afgelope paar weke aan verskeie rondtes van

HS Strand rugby uitslae.

O/19 A De Kuilen HS wen 38 – 0 O/19 B De Kuilen HS wen 34 -12 O/19 C HTS Bellville Gelykop 15 – 15 O/19 D HTS Bellville HS…

HS Strand muurbal uitslae.

S.19A Paul Roos Strand wen 13-3 S.19B1 De Kuilen Strand wen 12-3 S.19B2 Fairbairn B Strand wen 14-1 D.19A L Rochelle Strand verloor 3-11 O.15B1 Paul Roos A Strand wen…

Ligbron sportspanne lewer puik vertoning op sportveld

Die A- rugbyspanne en die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Saterdag,

Ligbron seunshokkie staan hul man

Die 1ste-, o/16A- en o/16B seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het