Emma Du Preez (Links) en Linry Johnson (Regs) van Hoërskool Robertson is deur na die finale rondte na die Wes-Kaap Netbalproewe wat eerskomende naweek op Hermanus plaasvind. Die finale Wes-Kaapspanne sal dan aangewys word. Emma is by o/18 en Linry o/16.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










