Riversdal Toyota het weer ‘n pragtige motor tot Hoërskool Langenhoven se beskikking gestel. Baie dankie aan mnr. Henk Louwrens vir die reuse borg.
Op die foto verskyn Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), saam met mnr. Piet de Villiers (skoolhoof), by die skool se 2018 TOYOTA Yaris 1.5 Xi nuwe generasie. ‘n Opregte dank aan Riversdal Toyota!