)
Riversdal Toyota stel motor beskikbaar aan Hoërskool Langenhoven

Riversdal Toyota het weer ‘n pragtige motor tot Hoërskool Langenhoven se beskikking gestel. Baie dankie aan mnr. Henk Louwrens vir die reuse borg. Op die foto verskyn Kobus Louwrens (Riversdal…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL DANKBAAR VIR BORG

Hoërskool Langenhoven bedank graag vir Riversdal Toyota vir hul jarelange betrokkenheid by die skool, asook hulle ruim borgskap elke jaar. Sonder borge sal skole nie kan voortbestaan nie. Op die…