)

Ligbron seunshokkie staan hul man

Die 1ste-, o/16A- en o/16B seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Woensdag, 9 Mei 2018, onderskeidelik teen Hoërskool Piet Retief en Hoërskool Oosterland gespeel. Hierdie wedstryde het deel gevorm van die Liggies se ligawedstryde. Die eerstespan het op Piet Retief gespeel en wen die wedstryd 3-2. Die o/16 A’s het tuis teen Oosterland se o/15A’s gespeel en wen 6-1 en die o/16 B-span het ook teen Piet Retief se o/16-span gespeel en verloor 0-6.

Foto bo en onder:  MJ Beukes (o/16A)

Hokkie1

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal