)

Hoërskool Langenhoven ruiters presteer

Mariechen Goedhals, ‘n graad 10-leerder en Carla Conradie, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het puik presteer tydens die Suid-Afrikaanse Saalperdkampioenskappe te Bloemfontein, wat vanaf 2 – 5 Mei plaasgevind het.

Mariechen is die reserwe-kampioen in die siertuig klas vir drywers 18 jaar en onder. Sy behaal ‘n derde plek in die vyfgang ruiterkunsklas vir ruiters 18 jaar en onder en ‘n agste plek in die vyfgang kinderryperdklas vir ruiters 16 jaar en onder. Carla behaal ‘n eerste plek in die vyfgang kinderryperdklas vir ruiters 16 jaar en onder.

Die Dasse is trots op hul ruiters!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal