Hoërskool Langenhoven in Riversdal,se gholfspan is baie dankbaar en spog met pragtige hempies wat deur Rola Ford Riversdal geborg is. Op die foto verskyn agter, van links: Elkie van Wyk, Xari Mcuchtouris, Strauss von Moltke, Sean Stroebel, Christiaan Heyns en Francois van Wyk. Voor, van links: Nathan Julies, Annemarie Warner (Rola Ford), Jan Human, Arthur Warner (Rola Ford) en Alrique Julies.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










