Baie geluk aan die volgende leerders van Hoƫrskool Outeniqua in George wat aan die 2018 Suid-Afrikaanse Nasionale Skopboks Kampioenskappe deelgeneem het.
Hulle het by die geleentheid Eden kleure verwerf.
Kwaggas is trots op julle!
Die leerders is AGTER VLNR : Levi de Bruijn, Le Roux Nieuwoudt en Luan Venter.
VOOR VLNR : Jean-Luc Adendorff en JeanƩ-Liegh Grobbelaar.