)

Erries bedank Fresh Stop Ermelo-borg

Hoërskool Ermelo bedank Dr. Mohamed Ahmed Essa en Mnr. Cassim Mahomed van Fresh Stop Ermelo vir hul ruimhartige borg aan die Erries.

Hierdie borg voorsien die rugbytruie aan die o/14A-, o/15A-, o/16A- en Tweedespan.

Baie dankie aan Fresh Stop vir hulle betrokkenheid en ondersteuning aan die EHS. Die Erries waardeer dit opreg.

Foto bo:

Voor (vlnr): Hardus Rotmann, Lourens Erasmus, Tiaan Grobler en Brian Bonnin

Agter (vlnr): Mnr. Pieter Grobler, Mnr. Cassim Mahomed, Dr. Mohamed Ahed Essa en Mnr. Stephan van Dyk

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal